Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/02 bl. 3
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2002
Ons Koninkryksbediening—2002
km 6/02 bl. 3

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Junie: Wat vereis God van ons? of Kennis wat tot die ewige lewe lei. Wanneer huisbewoners reeds hierdie publikasies het, kan jy ’n gepaste brosjure aanbied wat die gemeente in voorraad het. Julie en Augustus: Enige van die volgende brosjures met 32 bladsye kan gebruik word: Die Goddelike naam wat vir ewig sal bestaan, Die regering wat die Paradys gaan bring, Gee God werklik vir ons om?, Jy kan vir ewig op die aarde lewe!, “Kyk, Ek maak alles nuut”, Moet jy aan die Drie-eenheid glo?, Wanneer ’n geliefde sterf, Wat gebeur met ons wanneer ons sterf? en Wat is die doel van die lewe—Hoe kan jy dit vind? Waar dit gepas is, kan die volgende brosjures aangebied word: Geeste van die dooies—Kan hulle jou help of jou skaad? Bestaan hulle werklik? en ’n Boek vir alle mense. September: Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping?

◼ Gemeentes moet vir die ontoegekendegebied-kampanje begin beplan, aangesien vervoer- en verblyfkoste voortdurend styg. Probeer om die hele naweek aan teokratiese bedrywighede te wy deur soveel tyd moontlik in die bediening deur te bring. Gemeentes wat nie aan hierdie kampanje kan deelneem nie, kan hulle toespits op hulle gebied wat selde gedek word.

◼ LET WEL: Die volgende streekbyeenkomste het verander:

29 November–1 Desember:

Pietersburg (Sepedi; gekanselleer)

13-15 Desember:

Bloemfontein (Afrikaans, Engels; nuwe datum)

Johannesburg (Engels 2, Gebaretaal; bykomende taal)

Rundu (Kwangali; nuwe datum)

Walvisbaai (gekanselleer)

21-22 Desember:

Ongwediva (gekanselleer)

Oshakati (Kwanyama; nuwe byeenkoms)

27-29 Desember:

Potgietersrus (Sepedi; nuwe datum en plek)

◼ Die Ontwaak! in Oerdoe sal vanaf die nommer van April-Junie 2002 van ’n maandelikse na ’n kwartaallikse uitgawe verander.

◼ Nuwe videokassette beskikbaar:

Die grootste mens wat nog geleef het—op videokasset, Deel 8—Amerikaanse Gebaretaal

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel