Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/03 bl. 7
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2003
Ons Koninkryksbediening—2003
km 6/03 bl. 7

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Junie: Bied die Kennis-boek of die Vereis-brosjure aan. As huisbewoners reeds hierdie publikasies het, kan ’n ander gepaste brosjure gebruik word wat die gemeente in voorraad het. Julie en Augustus: Enige van die volgende brosjures met 32 bladsye kan gebruik word: Die Goddelike naam wat vir ewig sal bestaan, Die regering wat die Paradys gaan bring, Gee God werklik vir ons om?, Jy kan vir ewig op die aarde lewe!, “Kyk, Ek maak alles nuut”, Moet jy aan die Drie-eenheid glo?, Wanneer ’n geliefde sterf, Wat gebeur met ons wanneer ons sterf? en Wat is die doel van die lewe?—Hoe kan jy dit vind? Waar gepas, kan die volgende brosjures aangebied word: Geeste van die dooies—Kan hulle jou help of jou skaad? Bestaan hulle werklik?, ’n Boek vir alle mense, of A Satisfying Life—How to Attain It, Our Problems—Who Will Help Us Solve Them? en Will There Ever Be a World Without War? September: Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping?

◼ Gemeentes moet begin beplan vir die ontoegekendegebied-kampanje met die oog op die stygende vervoer- en verblyfkoste. Probeer om dit ’n volle naweek van teokratiese bedrywighede te maak deur soveel tyd moontlik aan die bediening te wy. Gemeentes wat nie aan hierdie kampanje kan deelneem nie, kan hulle toespits op hulle gebied wat selde gedek word.

◼ LET WEL: Die datum vir die volgende streekbyeenkoms het verander:

26-28 Desember:

Walvisbaai (Afrikaans/Engels)

Hou asseblief in gedagte dat die program van die “Gee God heerlikheid”-streekbyeenkomste op die Vrydag om 9:00 vm. sal begin, terwyl die program vir die internasionale byeenkomste op die Donderdag om 1:20 nm. sal begin.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel