Teokratiese nuus
◼ Ons is bly om die onlangse toewyding van sewe nuwe Koninkryksale aan te kondig: Kang (in die suide van Botswana), Mphahlele (suid van Polokwane), Ntunjambili (naby Kranskop), Payne (naby Mthata), Sekamaneng en Thuathe (in Lesotho) en Malindza (in Swaziland). Ons verbly ons saam met hierdie gemeentes, wat nou ’n pragtige gebou het waar hulle Jehovah kan aanbid.