Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/09 bl. 3
  • Hersiening vir die Teokratiese Bedieningskool

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hersiening vir die Teokratiese Bedieningskool
  • Ons Koninkryksbediening—2009
Ons Koninkryksbediening—2009
km 4/09 bl. 3

Hersiening vir die Teokratiese Bedieningskool

Die volgende vrae sal bespreek word by die Teokratiese Bedieningskool gedurende die week wat begin met 27 April 2009. Die skoolopsiener sal ’n hersiening van 20 minute hou wat gebaseer is op die materiaal wat gedek is in toewysings vir die weke vanaf 2 Maart tot 27 April 2009.

1. Hoe het Josef ’n daaglikse versoeking wat om hom ontstaan het, weerstaan? (Gen. 39:7-12). [lv-AF bl. 105 par. 18–bl. 106 par. 20]

2. Watter Bybelse lig is daar aangaande verjaarsdagvierings? (Gen. 40:20-22). [lv-AF bl. 150 par. 9–bl. 151 par. 11]

3. Hoe het Josef ’n uitstekende voorbeeld daarin gestel om diegene te vergewe wat teen ons sondig? (Gen. 45:4, 5). [w99-AF 1/1 bl. 31 par. 2-3]

4. Wat was die uitwerking van Josef se woorde: “Julle [moet] my beendere hiervandaan opneem”? (Gen. 50:25). [w07-AF 6/1 bl. 28 par. 10]

5. Wat kan ons vertroue gee wanneer ons ’n moeilike toewysing ontvang? (Eks. 4:10, 13). [w04-AF 3/15 bl. 25 par. 4]

6. Wat was die gevolg van die manier waarop Jehovah met Farao gehandel het, en hoe behoort daardie gebeure ons te raak? (Eks. 9:13-16). [w05-AF 5/15 bl. 21 par. 8]

7. Wat beteken Eksodus 14:30, 31 vir ons dag? [w04-AF 3/15 bl. 26 par. 5]

8. Watter gevare hou klaery in, soos gesien kan word uit Eksodus 16:1-3? [w93-AF 3/15 bl. 20 par. 2–bl. 21 par. 2]

9. In watter sin kon daar gesê word dat Israel “’n koninkryk van priesters en ’n heilige nasie” is in ooreenstemming met die voorskrifte van die Wetsverbond wat in Eksodus 19:5, 6 genoem word? [w95-AF 7/1 bl. 16 par. 8]

10. In watter opsig is die tiende gebod oor hebsug verhewe bo mensgemaakte wette? (Eks. 20:17). [w06-AF 6/15 bl. 23 par. 16]

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel