Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/11 bl. 8
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2011
Ons Koninkryksbediening—2011
km 10/11 bl. 8

Velddiensglanspunte

Gedurende Mei was die gemeentes net so geesdriftig as in April, toe meer as 30 000 verkondigers aan die hulppionierdiens deelgeneem het. Dit is bemoedigend dat Botswana in Mei ’n hoogtepunt van 4 118 Bybelstudies bereik het. Suid-Afrika het ’n hoogtepunt van 8 753 gewone pioniers gerapporteer, en Swaziland het nuwe hoogtepunte van 17 329 herbesoeke en 4 779 Bybelstudies gerapporteer. Gedenkmaalbywoningsyfers was uitstekend, met nuwe bywoningshoogtepunte vir Suid-Afrika: 216 543; Botswana: 6 208; en Lesotho: 9 520.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel