Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/11 bl. 4
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2011
Ons Koninkryksbediening—2011
km 12/11 bl. 4

Velddiensglanspunte

Gedurende Julie 2011 is goeie vordering in die bediening gemaak. Dit is besonder hartverblydend om te sien dat die aantal Bybelstudies toeneem. Die 2 917 verkondigers in Swaziland het ’n nuwe hoogtepunt bereik deur 4 419 Bybelstudies te hou, en die 1 816 verkondigers in Namibië het ’n nuwe hoogtepunt van 3 587 Bybelstudies gerapporteer. Meer verkondigers, insluitende jongmense, betree die pionierdiens ten spyte van verslegtende ekonomiese toestande. Hou vol met julle ywerige werk om Jehovah se Koninkryk te verkondig as die enigste hoop vir die mensdom!

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel