Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/13 bl. 4
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2013
Ons Koninkryksbediening—2013
km 10/13 bl. 4

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Oktober: Die Wagtoring en Ontwaak! Wanneer jy herbesoeke doen, moet jy ’n Bybelstudie probeer begin in die Leer Bybel-boek of, as dit meer gepas is, in die brosjure Goeie nuus wat van God kom! of Luister na God en lewe vir ewig. November: Koninkryksnuus Nr. 38, “Kan die dooies werklik weer lewe?” As al die eksemplare voor die einde van die maand versprei is, moet Wat leer die Bybel werklik? of Die waarheid—Wil jy dit graag vind? aangebied word. Desember: Wat leer die Bybel werklik? of Die waarheid—Wil jy dit graag vind? Waar belangstelling getoon word, moet jy ’n Bybelstudie demonstreer in die Leer Bybel-boek of die brosjure Goeie nuus wat van God kom! Januarie en Februarie 2014: Bied die brosjure Goeie nuus wat van God kom! of enige velddiensbrosjure aan wat die gemeente moontlik in voorraad het. Wanneer jy herbesoeke doen, moet jy ’n Bybelstudie probeer begin in die Leer Bybel-boek of, as dit meer gepas is, in die brosjure Goeie nuus wat van God kom! of Luister na God en lewe vir ewig.

◼ Die volgende gemeentes was verheug oor die toewyding van hulle nuwe Koninkryksaal. Oos-Kaap: Herschel. Mpumalanga: Kwaggafontein-Suid. Noord-Wes: Wonderkop. Limpopo: Northam.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel