Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/13 bl. 4
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2013
Ons Koninkryksbediening—2013
km 10/13 bl. 4

Velddiensglanspunte

In April het Suid-Afrika ’n tweede opeenvolgende hoogtepunt in Bybelstudies gerapporteer, naamlik 139 636! Gedurende April het 10 520 verkondigers in die gebied onder ons takkantoor as hulppioniers gedien, wat beteken dat daar gedurende Maart en April altesaam 33 184 hulppioniers was. Al die ander aspekte van die rapport toon ’n toename in vergelyking met April 2012. Dit is goed om te sien dat talle gedurende hierdie spesiale maande van teokratiese bedrywigheid besig was in die bediening, en ons sien gretig uit na die resultate van ons harde werk. Dit is inderdaad “’n goeie berig”. Mooi so broers en susters!—Spr. 25:25.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel