Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/14 bl. 2
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2014
Ons Koninkryksbediening—2014
km 3/14 bl. 2

Velddiensglanspunte

Die Koninkryksverkondigers in Lesotho het ’n uitstekende rapport vir September ingedien. Altesaam 3 808 verkondigers het gerapporteer, 5 persent meer as die gemiddelde verkondigertal in 2012. Hulle het gemiddeld byna 11 uur in die veldbediening deurgebring en het 6 452 Bybelstudies gehou. Altesaam 6 887 het die ‘God se Woord is die waarheid!’-streekbyeenkomste in Lesotho bygewoon, en 86 nuwe dissipels is gedoop. Ons is verheug dat talle opregtes van hart in Lesotho na Jehovah se berg van ware aanbidding stroom!​—Jes. 2:2.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel