Velddiensglanspunte
Ons voorsien met graagte ’n rapport oor die predikingswerk gedurende Februarie in gebiede onder die Suid-Afrikaanse takkantoor. Botswana: 2 110 verkondigers en 4 283 Bybelstudies. Namibië: 2 094 verkondigers en 4 007 Bybelstudies. Lesotho: 3 836 verkondigers en 6 341 Bybelstudies. Suid-Afrika: 92 381 verkondigers en 130 711 Bybelstudies. Swaziland: 3 018 verkondigers en 4 235 Bybelstudies. Op die eiland St. Helena het 108 verkondigers velddiens gerapporteer, en hulle het 72 Bybelstudies in hulle beperkte gebied van sowat 4 000 bewoners gehou. Ons bid vir Jehovah se steun terwyl ons verenig werk om sy heilige naam te verheerlik.—Matt. 6:9.