Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/15 bl. 4
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2015
Ons Koninkryksbediening—2015
km 1/15 bl. 4

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Januarie en Februarie: Bied een van die volgende brosjures met 32 bladsye aan: Goeie nuus wat van God kom!, Luister na God en lewe vir ewig, Die weg na die ewige lewe—Het jy dit gevind? Maart en April: Die Wagtoring en die Ontwaak! Mei en Junie: Wat leer die Bybel werklik? of Die waarheid—Wil jy dit graag vind?

◼ Ons is bly om julle in kennis te stel dat elf nuwe Koninkryksale toegewy is. Gauteng: Erasmus, Mohlakeng Zenzele. Vrystaat: Bloemside, Bloemside-Oos en Tikwana. Limpopo: Ga-Seleka. Mpumalanga: Delmas-Suid, Ubuhlebuzile. Wes-Kaap: Delft-Suid, Vredendal. Swaziland: Nkoyoyo.

◼ Die titel van die openbare toespraak wat gedurende die tweede helfte van die 2015-diensjaar deur die kringopsiener gehou gaan word, is “Die toneel van hierdie wêreld is aan die verander”.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel