Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Januarie bl. 4
  • Jehovah waardeer opregte berou

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah waardeer opregte berou
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • Die nederige man Josia het Jehovah se guns gehad
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2000
  • Jy kan welslae behaal ten spyte van jou agtergrond
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
  • Bring offerandes wat God behaag
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
  • Bybelboek nommer 14—2 Kronieke
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Januarie bl. 4

SKATTE UIT GOD SE WOORD | 2 KRONIEKE 33-36

Jehovah waardeer opregte berou

Gedrukte weergawe

MANASSE

Jehovah laat toe dat die Assiriërs hom gevange neem en in boeie na Babilon neem

Koning Manasse in gevangenskap

BEWIND VOOR GEVANGENSKAP

  • Bou altare vir valse gode

  • Offer sy eie seuns

  • Vergiet onskuldige bloed

  • Bevorder spiritistiese gebruike dwarsdeur die nasie

BEWIND NÁ VRYLATING

  • Verneder hom grootliks

  • Bid tot Jehovah; bring offerandes

  • Verwyder altare van valse gode

  • Spoor nasie aan om Jehovah te dien

JOSIA

Koning Josia

GEDURENDE SY BEWIND

  • Soek hy Jehovah

  • Reinig hy Juda en Jerusalem

  • Herstel hy die huis van Jehovah; vind hy die Wetboek

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel