SKATTE UIT GOD SE WOORD | NEHEMIA 5-8
Nehemia was ’n uitstekende opsiener
Tisjri 455 VHJ
By hierdie geleentheid het Nehemia waarskynlik die volk beveel om vir ware aanbidding bymekaar te kom
Dit het vir hulle groot vreugde meegebring
Gesinshoofde het bymekaargekom om te sien hoe hulle God se Wet noukeuriger kon onderhou
Die volk het voorbereidings getref om die vreugdevolle Huttefees te vier