SKATTE UIT GOD SE WOORD | NEHEMIA 12-13
Praktiese lesse uit Nehemia
Nehemia het ware aanbidding ywerig verdedig
Die hoëpriester Eljasib het toegelaat dat Tobia, wat ’n ongelowige en ’n teenstander was, hom beïnvloed
Eljasib het vir Tobia ’n eetsaal in die tempel ingerig
Nehemia het al Tobia se meubels uitgegooi, die vertrek gereinig en toegesien dat dit weer vir die regte doel gebruik word
Nehemia het voortgegaan om alle onreinheid uit Jerusalem te verwyder