Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Maart bl. 4
  • 14-20 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 14-20 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Maart bl. 4

14-20 Maart

JOB 1-5

  • Lied 89 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Job het sy onkreukbaarheid gehandhaaf ondanks beproewing”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Job.]

    • Job 1:8-11—Satan het Job se beweegredes bevraagteken (w11 5/15 17 ¶6-8; w09 4/15 3 ¶3-4)

    • Job 2:2-5—Satan het die onkreukbaarheid van alle mense bevraagteken (w09 4/15 4 ¶6)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Job 1:6; 2:1—Wie is toegelaat om voor Jehovah in te kom? (w06 3/15 13 ¶6)

    • Job 4:7, 18, 19—Watter valse redenasie het Elifas met Job probeer gebruik? (w14 3/15 12 ¶3; w05 9/15 26 ¶4-5; w95 2/15 27 ¶5-6)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybellees: Job 4:1-21 (4 min. of minder)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: Voorblad van wp16.2—Lê die grondslag vir ’n herbesoek. (2 min. of minder)

  • Herbesoek: Voorblad van wp16.2—Lê die grondslag vir die volgende besoek. (4 min. of minder)

  • Bybelstudie: Les 2 ¶2-3 van fg (6 min. of minder)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 88

  • Weerstaan groepsdruk!: (15 min.) Bespreking. Speel die webvideo Weerstaan groepsdruk! (Gaan na BYBELLERINGE > TIENERS) op jw.org/af. Vra dan die volgende vrae: Watter druk word by die skool op kinders geplaas? Hoe kan hulle die beginsel in Eksodus 23:2 toepas? Watter vier stappe sal hulle die krag gee om groepsdruk te weerstaan en hulle onkreukbaarheid te handhaaf? Nooi jongmense om positiewe ondervindinge te vertel.

  • Gemeentelike Bybelstudie: ia hfst. 11 ¶1-11 (30 min.)

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se program (3 min.)

  • Lied 149 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel