Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Julie bl. 4
  • 11-17 Julie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 11-17 Julie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Julie bl. 4

11-17 Julie

PSALM 69-73

  • Lied 92 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah se volk is ywerig vir ware aanbidding”: (10 min.)

    • Ps 69:9—Ons ywer vir ware aanbidding moet duidelik gesien kan word (w10 12/15 7-11 ¶2-17)

    • Ps 71:17, 18—Ouer Christene kan jonger persone help om ywerig te wees (w14 1/15 23-24 ¶4-10)

    • Ps 72:3, 12, 14, 16-19—Ons ywer beweeg ons om ander te vertel wat die Koninkryk vir die mensdom sal doen (w15 10/1 16 ¶3; w10 8/15 32 ¶19-20)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 69:4, 21—Hoe was hierdie verse profeties op die Messias van toepassing? (w11 8/15 11 ¶17; w11 8/15 15 ¶15)

    • Ps 73:24—Hoe lei Jehovah sy knegte tot heerlikheid? (w13 2/15 25-26 ¶3-4)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 73:1-28

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Voorblad van wp16.4—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Voorblad van wp16.4

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 5 ¶3-4

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 140

  • “Kan jy dit ’n jaar lank probeer?”: (15 min.) Begin met ’n kort bespreking van die artikel en “Roosters vir die gewone pionierdiens”. Speel dan die video Kies ’n loopbaan met ’n ewige toekoms en bespreek dit. (Ouer manne kan die Afrikaanse video op jw.org by “Event Media” aflaai. Die Engelse video is op tv.jw.org onder VIDEO ON DEMAND > TEENAGERS.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 19 ¶17-31, die venster “Wanneer het Josef gesterf?”, en hersiening van hoofstuk

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 123 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel