Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Oktober bl. 6
  • 24-30 Oktober

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 24-30 Oktober
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Oktober bl. 6

24-30 Oktober

SPREUKE 17-21

  • Lied 76 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Streef vrede met ander na”: (10 min.)

    • Spr 19:11—Bly kalm wanneer iemand jou aanstoot gee (w14 12/1 12-13)

    • Spr 18:13, 17; 21:13—Maak seker dat jy al die feite het (w11 8/15 30 ¶11-14)

    • Spr 17:9—Vergewe die oortreding liefdevol (w11 8/15 31 ¶17)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Spr 17:5—Wat is een rede waarom ons ons vermaak wyslik moet kies? (w10 11/15 6 ¶17; w10 11/15 31 ¶15)

    • Spr 20:25—Hoe is hierdie beginsel van toepassing op die huwelik en wanneer jy met iemand uitgaan? (w09 5/15 15-16 ¶12-13)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Spr 18:14–19:10

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Bied die uitnodiging na die gemeentelike vergadering aan (inv).

  • Herbesoek: (4 min. of minder) inv—Sluit af deur die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal? in te lui.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) lv 57 ¶14-15—Help die student om te sien waarom dit belangrik is om sy kleredrag en persoonsversorging vir die vergaderinge te verbeter.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 77

  • Om vrede te maak bring seëninge mee: (15 min.) Bespreking. Speel die video Om vrede te maak bring seëninge mee. (Gaan na JW Library > PUBLICATIONS > VIDEOS > THE BIBLE > APPLY BIBLE PRINCIPLES.) Vra dan die volgende vrae: Wat moet ons vermy wanneer die vrede versteur is? Tot watter seëninge lei dit wanneer ons Spreuke 17:9 en Matteus 5:23, 24 toepas?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 2 ¶35-40, venster op bl. 25 “Hoe werklik is die Koninkryk vir jou?” en die tabelle op bl. 26-29 “God se Koninkryk​—’n Werklike regering”, “Voorberei vir die geboorte van die Koninkryk”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 144 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel