Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Maart bl. 2
  • 6-12 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 6-12 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Maart bl. 2

6-12 Maart

JEREMIA 1-4

  • Lied 23 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Ek is met jou om jou te verlos”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Jeremia.]

    • Jer 1:6—Jeremia was bang om ’n nuwe toewysing te aanvaar (w11 3/15 29 ¶4)

    • Jer 1:7-10, 17-19—Jehovah het Jeremia belowe dat hy hom sal versterk en sal help (w05 12/15 24 ¶18; jr 88 ¶14-15)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Jer 2:13, 18—Watter twee slegte dinge het die ontroue Israeliete gedoen? (w07 3/15 9 ¶8)

    • Jer 4:10—In watter sin het Jehovah sy volk “bedrieg”? (w07 3/15 9 ¶4)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Jer 4:1-10

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking gebaseer op die “Voorgestelde aanbiedings”. Speel die video’s en bespreek waarom dit doeltreffend is.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 149

  • Die organisasie in aksie: (7 min.) Speel Die organisasie in aksie-video vir Maart.

  • Gedenkmaalkampanje begin 18 Maart: (8 min.) Toespraak deur die diensopsiener gebaseer op bladsy 8 van die Lewe en Bediening-vergaderingwerkboek van Februarie 2016. Gee vir almal in die gehoor die Gedenkmaaluitnodiging en hersien die inhoud daarvan. Bespreek die plaaslike reëlings om die gebied te dek.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 9 ¶10-15, die tabel “Toenemende aantal Bybelstudies” en die vensters “Jehovah het dit moontlik gemaak” en “Hoe ‘die geringe ’n magtige nasie’ geword het”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 74 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel