Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 Desember bl. 6
  • 25-31 Desember

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 25-31 Desember
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 Desember bl. 6

25-31 Desember

MALEAGI 1-4

  • Lied 36 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Maak jou huwelik Jehovah gelukkig?”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Maleagi.]

    • Mal 2:13, 14​—Jehovah haat dit wanneer iemand hulle huweliksmaat bedrieg (jd 125-126 ¶4-5)

    • Mal 2:15, 16​—Bly lojaal aan jou huweliksmaat (w02 5/1 18 ¶19)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Mal 1:10​—Hoekom moet ons dade van aanbidding gemotiveer word deur onselfsugtige liefde vir God en vir ons naaste? (w07 12/15 27 ¶1)

    • Mal 3:1​—Hoe is hierdie vers in die eerste eeu en in hedendaagse tye vervul? (w13 7/15 10-11 ¶5-6)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mal 1:1-10

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) 1Ko 15:26​—Leer die waarheid aan ander.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Jes 26:19; 2Ko 1:3, 4​—Leer die waarheid aan ander. (Sien mwb16.08 8 ¶2.)a

  • Toespraak: (6 min. of minder) w07 12/15 28 ¶1​—Tema: Hoe bring ons vandag al die tiendes in die voorraadkamer in?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 87

  • “Wat is ware liefde?”: (15 min.) Vrae en antwoorde.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 1 ¶10-18 en die venster “Hoe sal jy antwoord?”b

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 114 en gebed

a Vergaderingwerkboek vir Augustus 2016

b Die studiehouer kan besluit of die venster gelees moet word of nie.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel