Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Januarie bl. 4
  • 15-21 Januarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 15-21 Januarie
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Januarie bl. 4

15-21 Januarie

MATTEUS 6-7

  • Lied 21 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Hou aan om eers die Koninkryk te soek”: (10 min.)

    • Mt 6:10 — Die Koninkryk was een van die eerste dinge wat in die modelgebed genoem is, wat vir ons wys hoe belangrik dit is (bh 169 ¶12)

    • Mt 6:24 — Ons kan nie God én “Rykdom” as slawe dien nie (“slaaf”, studienota oor Mt 6:24 in nwtsty)

    • Mt 6:33 — Jehovah sal in die behoeftes voorsien van getroue knegte wat Koninkryksbelange eerste in hulle lewe stel (“Hou dan aan ... soek”, “die koninkryk”, “sy”, “regverdigheid”, studienotas oor Mt 6:33 in nwtsty; w16.07 12 ¶18)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Mt 7:12 — Hoe kan ons hierdie vers toepas wanneer ons aanbiedings vir die bediening voorberei? (w14 5/15 14-15 ¶14-16)

    • Mt 7:28, 29 — Watter uitwerking het Jesus se leringe op die skares gehad, en hoekom? (“verstom was”, “die manier waarop hy geleer het”, “nie soos hulle skrifgeleerdes nie”, studienotas oor Mt 7:28, 29 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Mt 6:1-18

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n beswaar wat algemeen in julle gebied gebruik word.

  • Eerste herbesoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Die persoon met wie jy die vorige keer gepraat het, is nie daar nie, maar ’n familielid kom na die deur toe.

  • Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 118

  • “Hou op om julle te bekommer”: (15 min.) Bespreking. Speel eers die video Lesse uit Jesus se beeldspraak — Hou die voëls en die lelies dop.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lv hfst. 3 ¶1-7, venster “Wat is ’n goeie vriend?”

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 132 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel