Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Maart bl. 3
  • 11-17 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 11-17 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Maart bl. 3

11-17 Maart

ROMEINE 15-16

  • Lied 33 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Steun op Jehovah vir volharding en vertroosting”: (10 min.)

    • Ro 15:4 – Lees God se Woord om vertroosting te kry (w17.07 14 ¶11)

    • Ro 15:5 – Smeek Jehovah as jy “volharding en vertroosting” nodig het (w16.04 10 ¶5)

    • Ro 15:13 – Jehovah gee ons hoop (w14 6/15 14 ¶11)

  • Soek na geestelike skatte (8 min.)

    • Ro 15:27 – Hoe was die nie-Joodse Christene “skuldenaars” van die Christene in Jerusalem? (w89 12/1 24 ¶3)

    • Ro 16:25 – Wat is “die heilige geheim wat vir lang tye verswyg is”? (it-1-E 858 ¶5)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ro 15:1-16 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 3).

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 10).

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 11).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 129

  • Hoe Jehovah “volharding en vertroosting verskaf”: (15 min.) Speel die video. Bespreek dan die volgende vrae:

    • Watter lesse het jy geleer oor wanneer jy deur ander vertroos word?

    • Watter lesse het jy geleer oor wanneer jy ander vertroos?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 5 ¶1-8

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 86 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel