Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Junie bl. 3
  • 10-16 Junie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 10-16 Junie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Junie bl. 3

10-16 Junie

EFESIËRS 1-3

  • Lied 112 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jehovah se administrasie en die werk daarvan”: (10 min.)

    • [Speel die video Inleiding tot Efesiërs.]

    • Ef 1:8, 9 – “Die heilige geheim” sluit die Messiaanse Koninkryk in (it-2-E 837 ¶4)

    • Ef 1:10 – Jehovah verenig al sy intelligente skepsele (w12 7/15 27-28 ¶3-4)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ef 3:13 – In watter sin het Paulus se verdrukkinge ‘heerlikheid beteken’ vir die Christene in Efese? (w13 2/15 28 ¶15)

    • Ef 3:19 – Hoe leer ken ons “die liefde van die Christus”? (cl 299 ¶21)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ef 1:1-14 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek, video: (4 min.) Speel en bespreek die video.

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 1).

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 3).

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n publikasie uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting aan (th studie 9).

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 95

  • “Kry meer uit jou persoonlike studie”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Behou “’n stewige greep” – deur doeltreffende persoonlike studie.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 9 ¶1-9

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 66 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel