Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 September bl. 5
  • 23-29 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 23-29 September
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 September bl. 5

23-29 September

HEBREËRS 12-13

  • Lied 88 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Dissipline – ’n Bewys van Jehovah se liefde”: (10 min.)

    • Heb 12:5 – Moenie opgee wanneer jy dissipline ontvang nie (w12 3/15 29 ¶18)

    • Heb 12:6, 7 – Jehovah dissiplineer dié wat hy liefhet (w12 7/1 21-22 ¶3)

    • Heb 12:11 – Dissipline kan soms pynlik wees, maar dit kan ons oplei (w18.03 32 ¶18)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Heb 12:1 – Hoe word ons aangemoedig deur die voorbeeld van “’n groot wolk van getuies”? (w11 9/15 17-18 ¶11)

    • Heb 13:9 – Wat beteken hierdie vers? (w89 12/15 22 ¶10)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Heb 12:1-17 (th studie 11)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek, video: (5 min.) Speel en bespreek die video.

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek. (th studie 2)

  • Bybelstudie: (5 min. of minder) lvs 39-40 ¶19 (th studie 6)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 115

  • Volhard ten spyte van . . . ons eie onvolmaakthede: (5 min.) Speel die video. Bespreek dan die volgende vrae:

    • Met watter probleem het broer Cázares gesukkel vandat hy gedoop is?

    • Op watter maniere is hy gedissiplineer?

  • Plaaslike behoeftes: (10 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 14 ¶1-9

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 13 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel