Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Maart bl. 5
  • 23-29 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 23-29 Maart
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Maart bl. 5

23-29 MAART

GENESIS 27-28

  • Lied 10 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Jakob kry die seën wat hy verdien”: (10 min.)

    • Ge 27:6-10 – Rebekka het Jakob gehelp om die seën te kry wat hy verdien (w04 4/15 11 ¶4-5)

    • Ge 27:18, 19 – Jakob het sy pa laat dink dat hy Esau is (w07 10/1 31 ¶2-3)

    • Ge 27:27-29 – Isak het vir Jakob die eersgeborene se seën gegee (it-1-E 341 ¶6)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Ge 27:46–28:2 – Watter lesse kan getroude paartjies uit hierdie verse leer? (w06 4/15 6 ¶3-4)

    • Ge 28:12, 13 – Hoekom is Jakob se droom waarin daar “’n stel trappe” was vir ons belangrik? (w04 1/15 28 ¶6)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah God, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ge 27:1-23 (th studie 2)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Tweede herbesoek, video: (5 min.) Bespreking. Speel die video en vra dan vir die gehoor die volgende vrae: Hoe het die verkondiger gewys dat hy geluister het na wat die huisbewoner gesê het? Hoe het die verkondiger die Gereedskapskissie vir Onderrigting goed gebruik?

  • Tweede herbesoek: (3 min. of minder) Gebruik die voorgestelde gesprek (th studie 6).

  • Bybelstudie: (5 min. of minder) jl les 17 (th studie 11)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 34

  • Plaaslike behoeftes: (15 min.)

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) ia hfst. 7 ¶1-14

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 133 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel