Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 November bl. 4
  • 16-22 November

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 16-22 November
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 November bl. 4

16-22 November

LEVITIKUS 4-5

  • Lied 84 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Gee jou beste vir Jehovah”: (10 min.)

    • Le 5:5, 6 – Dié wat sekere sondes gepleeg het, moes ’n skuldoffer bring – ’n lam of ’n bok (it-2-E 527 ¶9)

    • Le 5:7 – Dié wat te arm was om ’n lam of ’n bok te offer kon twee tortelduiwe of twee duiwe offer (w09 6/1 26 ¶3)

    • Le 5:11 – Dié wat te arm was om tortelduiwe of duiwe te offer kon ’n tiende van ’n efa fynmeel offer (w09 6/1 26 ¶4)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Le 5:1 – Hoe is hierdie vers op Christene van toepassing? (w16.02 24 ¶14)

    • Le 5:15, 16 – Hoe kon iemand dalk ‘ontrou wees deur onopsetlik teen die heilige dinge van Jehovah te sondig’? (it-1-E 1130 ¶2)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Le 4:27–5:4 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek, maar gebruik Jesaja 9:6, 7 (th studie 12).

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek, maar gebruik Psalm 72:16 (th studie 4).

  • Bybelstudie: (5 min. of minder) lvs 209 ¶22-23 (th studie 19)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 81

  • Al 60 jaar lank pioniermaats – Net met Jehovah se hulp: (15 min.) Speel die video. Vra dan die volgende vrae: Watter voorregte en vreugdes het Takako en Hisako in hulle toewysing geniet? Watter gesondheidsprobleme het Takako al gehad, en wat het haar gehelp? Wat het hulle regtig gelukkig en tevrede gemaak? Hoe illustreer hulle ondervinding die gedagtes in die volgende tekste: Spreuke 25:11; Prediker 12:1; Hebreërs 6:10?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min. of minder) rr “’n Brief van die Bestuursliggaam” en “Verduideliking van spesiale kenmerke”

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 95 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel