Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Januarie bl. 10
  • 7-13 Februarie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 7-13 Februarie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Januarie bl. 10

7-13 Februarie

1 SAMUEL 1-2

  • Lied 44 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Bid tot Jehovah en sê vir hom hoe jy regtig voel”: (10 min.)

  • Geestelike skatte: (10 min.)

    • 1Sa 2:10 – Waarom het Hanna gebid dat Jehovah “mag aan sy koning gee” toe daar geen mensekoning oor Israel was nie? (w05 3/15 21 ¶5)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Sa 1:1-18 (th studie 12)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 3).

  • Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied dan die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan, en bespreek kortliks “Hoe om die meeste uit hierdie Bybellesse te kry” (th studie 20).

  • Bybelstudie: (5 min.) lffi les 03: Punt 5 (th studie 13)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 133

  • “Jongmense – Sê vir julle ouers hoe julle regtig voel”: (15 min.) Bespreking. Speel die video My tienerlewe – Hoe kan ek met my ouers praat?

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 20 ¶1-8, inleidingsvideo

  • Slotkommentaar (3 min.)

  • Lied 113 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel