14-20 Februarie
1 SAMUEL 3-5
Lied 1 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Jehovah is bedagsaam”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
1Sa 3:3 – Hoe weet ons dat Samuel nie in die Allerheiligste geslaap het nie? (w05 3/15 21 ¶6)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Sa 3:1-18 (th studie 10)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n Bybelstudie aan deur die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure te gebruik (th studie 11).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied die Geniet die lewe vir ewig!-brosjure aan en begin ’n Bybelstudie in les 01 (th studie 15).
Bybelstudie: (5 min.) lffi les 03: Punt 6 (th studie 14)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Lesse uit Samuel se lewe”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Leer by hulle – Samuel.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) rr hfst. 20 ¶9-17, venster 20A
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 99 en gebed