23-29 Januarie
1 KRONIEKE 4-6
Lied 42 en gebed
Inleidende kommentaar (1 min.)
SKATTE UIT GOD SE WOORD
“Wat wys my gebede oor my?”: (10 min.)
Geestelike skatte: (10 min.)
1Kr 5:10 – Hoe kan die oorwinning oor die Hagriete ons aanmoedig wanneer ons baie moeilike probleme in ons lewe het? (w05 10/1 9 ¶7)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?
Bybelleesgedeelte: (4 min.) 1Kr 6:61-81 (th studie 2)
LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING
Eerste besoek: (3 min.) Gebruik die voorgestelde gesprek. Gee ’n antwoord op ’n algemene beswaar (th studie 3).
Herbesoek: (4 min.) Begin met die onderwerp van die voorgestelde gesprek. Noem en bespreek die video Waarom moet jy die Bybel studeer?, maar moenie die video speel nie (th studie 14).
Bybelstudie: (5 min.) lff les 08: Wat ons geleer het, Hersiening en Doelwit (th studie 9)
DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE
“Berei nou voor vir ’n mediese noodgeval”: (15 min.) Bespreking en video. Moet deur ’n ouerman bespreek word. Maak seker dat daar genoeg tyd is ná die video vir ’n hele paar kommentare.
Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) lff les 35
Slotkommentaar (3 min.)
Lied 88 en gebed