Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb24 Maart bl. 13
  • 22-28 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 22-28 April
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2024
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2024
mwb24 Maart bl. 13

22-28 APRIL

PSALM 32-33

Lied 103 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

1. Hoekom ’n ernstige sonde bely?

(10 min.)

Dawid was baie angstig toe hy sy sonde, dalk sy sonde waarby Batseba betrokke was, probeer wegsteek het (Ps 32:​3, 4; w93 3/15 9 ¶7)

Dawid het Jehovah van sy sonde vertel, en Jehovah het hom vergewe (Ps 32:5; cl 262 ¶8)

Dawid het beter gevoel nadat Jehovah hom vergewe het (Ps 32:1; w01 6/1 30 ¶1)

Collage: 1. ’n Jong broer is baie hartseer en sit met sy kop in sy hande. 2. Hy bid. 3. Hy praat met twee ouermanne. 4. Hy glimlag want hy het ’n skoon gewete.

As ons ’n ernstige sonde pleeg, moet ons nederig aan Jehovah erken wat ons gedoen het en hom vra om ons te vergewe. Ons moet ook die ouermanne vir hulp vra. Hulle sal ons help om weer nader aan Jehovah te kom (Jak 5:​14-16). Ons sal dan deur Jehovah verfris word. – Han 3:19.

2. Geestelike skatte

(10 min.)

  • Ps 33:6 – Wat is “die gees” van Jehovah se mond? (w06 5/15 19 ¶14)

  • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?

3. Bybelleesgedeelte

(4 min.) Ps 33:​1-22 (th studie 11)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

4. Nederigheid – Wat Paulus gedoen het

(7 min.) Bespreking. Speel die VIDEO, en bespreek dan lmd les 4: Punt 1-2.

5. Nederigheid – Volg Paulus na

(8 min.) Bespreking gebaseer op lmd les 4: Punt 3-5 en “Sien ook”.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Lied 74

6. Plaaslike behoeftes

(15 min.)

7. Gemeentelike Bybelstudie

(30 min.) bt hfst. 8 ¶22-24, venster op bl. 67

Slotkommentaar (3 min.) | Lied 39 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel