Studie-uitgawe
SEPTEMBER 2020
STUDIEARTIKELS VIR: 2 NOVEMBER–6 DESEMBER 2020
© 2020 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel.
VOORBLAD:
Ons besige en ywerige susters gee kommentare by die vergaderinge, neem deel aan die bediening, help om die Koninkryksaal in stand te hou en wys dat hulle in hulle broers en susters belangstel (Sien studieartikel 39, paragraaf 1)