Studie-uitgawe
NOVEMBER 2020
STUDIEARTIKELS VIR: 4-31 JANUARIE 2021
© 2020 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel.
VOORBLAD:
Gedurende ’n gevaarlike storm op see verseker ’n engel Paulus dat almal wat op die boot is, die gevaarlike reis sal oorleef (Sien studieartikel 46, paragraaf 5)