Inleiding
Het jy al ooit gevoel dat God nie luister wanneer jy bid nie? As jy so voel, is jy nie alleen nie. Baie het al tot God gebid vir hulp, maar hulle probleme gaan nie weg nie. Hierdie reeks artikels bespreek hoekom ons seker kan wees dat God regtig ons gebede hoor, hoekom party gebede nie beantwoord word nie en hoe jy kan bid sodat jou gebede gehoor word.