Studie-Uitgawe
FEBRUARIE 2021
STUDIEARTIKELS VIR: 5 APRIL–2 MEI 2021
© 2020 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel.
VOORBLAD:
Abigail kniel voor Dawid nadat sy vir hom en sy manne kos gestuur het. Sy smeek hom om nie wraak te neem nie, sodat hy nie bloedskuldig word nie (Sien studieartikel 6, paragraaf 16)