Studie-uitgawe
April 2021
STUDIEARTIKELS VIR: 7 JUNIE–4 JULIE 2021
© 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel.
VOORBLAD:
Jesus het deur middel van ’n eenvoudige ete vir sy dissipels gewys hoe om sy offerande te herdenk (Sien studieartikel 16, paragraaf 16)