Studie-uitgawe
JULIE 2021
STUDIEARTIKELS VIR: 30 AUGUSTUS–26 SEPTEMBER 2021
© 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel.
VOORBLAD:
Jesus se dissipels het daarvan gehou om met hom te assosieer omdat hy nie op hulle neergesien het nie. Hy het dit geniet om tyd saam met sy vriende te spandeer (Sien studieartikel 29, paragraaf 12)