Studie-uitgawe
SEPTEMBER 2021
STUDIEARTIKELS VIR: 1 NOVEMBER–5 DESEMBER 2021
© 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel.
VOORBLAD:
Wêreldwyd vertel God se volk ander van die Koninkryk met groot vreugde (Sien studieartikel 37, paragraaf 13)