Studie-uitgawe
DESEMBER 2021
STUDIEARTIKELS VIR: 31 JANUARIE–27 FEBRUARIE 2022
© 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel.
VOORBLAD:
Die goue plaat op die tulband van die hoëpriester met die woorde “Heiligheid behoort aan Jehovah” daarop gegraveer (Sien studieartikel 48, paragraaf 6-7)