Studie-uitgawe
JANUARIE 2022
STUDIEARTIKELS VIR: 28 FEBRUARIE–3 APRIL 2022
© 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
ONS JAARTEKS VIR 2022:
“Dié wat Jehovah dien, sal niks goeds kortkom nie.” – PS. 34:10
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel.
PRENT OP VOORBLAD:
Gedurende die groot verdrukking sal die leërmagte van Gog van Magog ons dalk in ons huise probeer aanval. Maar ons sal nie bang hoef te wees nie, want Jesus en die engele sal sien wat hulle doen en sal ons kom red (Sien studieartikel 1, paragraaf 13)