Studie-uitgawe
JULIE 2022
STUDIEARTIKELS VIR: 5 SEPTEMBER–2 OKTOBER 2022
© 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel.
VOORBLAD:
Net soos die stukke van ’n legkaart bymekaar pas, pas profesieë uit die Bybelboeke Daniël en Openbaring bymekaar om vir ons ’n duidelike prentjie te gee van waar ons in Jehovah se tydlyn van gebeure is (Sien studieartikel 28, paragraaf 2)