Studie-uitgawe
JANUARIE 2023
STUDIEARTIKELS VIR: 27 FEBRUARIE–2 APRIL 2023
© 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
ONS JAARTEKS VIR 2023:
“Die hele inhoud van u woord is waarheid.” – PS. 119:160
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun. Gaan asseblief na donate.jw.org as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Bybelaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel.
PRENT OP VOORBLAD:
Professionele kopiiste van die Hebreeuse Geskrifte het baie moeite gedoen om seker te maak dat hulle kopieë van God se Woord akkuraat is (Sien studieartikel 1, paragraaf 5)