Studie-uitgawe
MAART 2016
STUDIEARTIKELS VIR: 2-29 MEI 2016
© 2016 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
VOORBLAD:
BELGIË
Die Wijnegem-Koninkryksaal word op een van die besigste strate in Antwerpen gebou. Sedert die broers met die bouwerk begin het, kan mense wat hierdie pad gebruik, die JW.ORG-teken duidelik sien
BEVOLKING
11 132 269
VERKONDIGERS
25 839
GEDENKMAALOPKOMS (2014)
44 635
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word voorsien as deel van ’n wêreldwye Bybelonderrigtingswerk wat deur vrywillige bydraes ondersteun word.
Besoek gerus jw.org as jy ’n bydrae wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Skrifaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif. Die afkorting NW staan vir die Engelse New World Translation of the Holy Scriptures.