Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • nwt bl. 1647-1648
  • Oorsig van 2 Korintiërs

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Oorsig van 2 Korintiërs
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Soortgelyke materiaal
  • Bybelboek nommer 47—2 Korinthiërs
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
  • “Hou aan om te toets of julle in die geloof is”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
  • ‘Ek is rein van die bloed van alle mense’
    ‘Getuig deeglik’ oor God se Koninkryk
  • Titus—“’n Medewerker in julle belang”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1998
Sien nog
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Oorsig van 2 Korintiërs

2 KORINTIËRS

OORSIG

  • 1

    • Groete (1, 2)

    • Vertroosting van God in alle moeilike tye (3-11)

    • Paulus se reisplanne verander (12-24)

  • 2

    • Paulus wil vreugde bring (1-4)

    • ’n Sondaar word vergewe en herstel (5-11)

    • Paulus in Troas en Masedonië (12, 13)

    • Die bediening, ’n oorwinningsoptog (14-17)

      • Nie smouse van God se woord nie (17)

  • 3

    • Aanbevelingsbriewe (1-3)

    • Bedienaars van nuwe verbond (4-6)

    • Groter heerlikheid van nuwe verbond (7-18)

  • 4

    • Lig van die goeie nuus (1-6)

      • Ongelowiges se verstande verblind (4)

    • Skatte in kleihouers (7-18)

  • 5

    • Trek die hemelse huis aan (1-10)

    • Bediening van versoening (11-21)

      • ’n Nuwe skepping (17)

      • Ambassadeurs vir Christus (20)

  • 6

    • Moenie God se goedheid misbruik nie (1, 2)

    • Beskrywing van Paulus se bediening (3-13)

    • Moenie onder ongelyke juk kom nie (14-18)

  • 7

    • Ons reinig ons van alles wat besoedel (1)

    • Paulus se vreugde oor Korintiërs (2-4)

    • Titus bring ’n goeie verslag (5-7)

    • Hartseer volgens God se wil lei tot berou (8-16)

  • 8

    • Insameling vir Christene in Judea (1-15)

    • Titus sal na Korinte gestuur word (16-24)

  • 9

    • Motivering om te gee (1-15)

      • God lief vir dié wat met vreugde gee (7)

  • 10

    • Paulus verdedig sy bediening (1-18)

      • Ons wapens is nie van hierdie wêreld nie (4, 5)

  • 11

    • Paulus en die “super-apostels” (1-15)

    • Paulus se moeilike tye as apostel (16-33)

  • 12

    • Paulus se visioene (1-7a)

    • Paulus se “doring in die vlees” (7b-10)

    • Nie minderwaardig teenoor “super-apostels” nie (11-13)

    • Paulus besorg oor Korintiërs (14-21)

  • 13

    • Laaste waarskuwings en aansporing (1-14)

      • “Hou aan om seker te maak dat julle in die geloof is” (5)

      • Hou aan om julle te laat reghelp en dieselfde denke te hê (11)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel