1
Groete (1, 2)
Paulus dank God vir Timoteus se geloof (3-5)
Hou gawe van God soos ’n vuur aan die gang (6-11)
Bly by gesonde woorde (12-14)
Paulus se vyande en vriende (15-18)
2
Leer getroues, wat dan ander kan leer (1-7)
Ly ter wille van die goeie nuus (8-13)
Hanteer God se woord reg (14-19)
Vlug vir begeertes van die jeug (20-22)
Hoe om teenstanders te hanteer (23-26)
3
Swaar tye in die laaste dae (1-7)
Volg Paulus se voorbeeld noukeurig (8-13)
“Bly by die dinge wat jy geleer het” (14-17)
4
‘Voer jou bediening ten volle uit’ (1-5)
“Ek het die goeie stryd gestry” (6-8)
Persoonlike opmerkings (9-18)
Groete (19-22)