Blokkiesraaisel
Dwars
1. Die lewe waartoe Jesus opgewek is (Hebreërs 7:16)
8. As iemand dit begaan, sal dié wat geestelik bekwaam is hom probeer reghelp (Galasiërs 6:1)
11. Jesus se eerste boodskap was aan die gemeente in hierdie stad gerig (Openbaring 2:1)
12. Een van die 12 edelgesteentes in die borsplaat van die hoëpriester (Exodus 28:20)
13. ’n Hoëpriester wie se seuns deugniete was (1 Samuel 2:12)
14. Ouer manne moet soos waterstrome in so ’n streek wees (Jesaja 32:2)
15. Die vader van Josua (Numeri 14:30)
16. Hulle het Jesus se klere onder mekaar verdeel (Johannes 19:24)
21. Esau het dit verkoop omdat hy heilige dinge nie waardeer het nie (Genesis 25:34)
23. Petrus het die eerste hiervan gebruik om vir die Jode die weg te open om die Koninkryk in te gaan [enkelvoud] (Matteus 16:19)
27. Die derde bak van die toorn van God is hierin uitgegooi (Openbaring 16:3)
29. Bejaard (Psalm 37:25)
30. Jesus is daarvan beskuldig dat hy dit saam met die belastinggaarders en sondaars gedoen het (Markus 2:16)
31. Een van Dawid se vername manskappe (2 Samuel 23:34)
32. Goddelose mense “sal voortgaan van kwaad tot —” (2 Timoteus 3:13)
33. Iets wat ’n getroue glad nie met ’n ongelowige het nie (2 Korintiërs 6:15)
35. Kragtige pogings (Job 36:19)
Af
1. Die beskouing wat ons van onsself moet hê as knegte van Jehovah (Lukas 17:10, AB)
2. Wat ons teenoor Jehovah doen as ons ons middele ter bevordering van ware aanbidding gebruik (Spreuke 3:9)
3. Aangesien Paulus in Tarsis gebore is, kon hy daarop aandring om as sodanig beskou te word (Handelinge 22:6, 27)
4. Verstaan (Deuteronomium 32:29)
5. ’n Stad wat deur die Assiriërs verower is (2 Konings 18:33, 34)
6. Hy en sy vrou Priscilla het saam met Paulus tente gemaak (Handelinge 18:2, 3)
7. Soortgelyk aan ’n hofsaak (Job 11:10)
9. Iets wat ons moet vermy (1 Korintiërs 3:3)
10. Dit brand met vuur en swael en beteken die tweede dood (Openbaring 21:8)
17. Wat Petrus van die slaaf van die hoëpriester afgekap het (Matteus 26:51)
18. Jehovah se dag sal soos een kom (1 Tessalonisense 5:2)
19. Isak en Rebekka se oudste seun (Genesis 27:1)
20. Dit is onder die Wet as ’n onrein dier beskou (Levitikus 11:29)
22. Wat aan jou behoort (1 Korintiërs 7:2)
24. Een van Dawid se seuns wat in Jerusalem gebore is (2 Samuel 5:14, 15)
25. Die onderwerp van ’n bespreking, lesing of gesprek
26. Wat ons as ’t ware aan Jehovah doen wanneer ons na ons behoeftige broers omsien (Spreuke 19:17)
27. Dit het vir Job gevoel asof Jehovah dit om die sole van sy voete getrek het (Job 13:27)
28. Jesus het sy dissipels gestuur om hierdie dier te gaan haal (Matteus 21:2)
29. Wat die Israeliete met die altare van die valse gode moes doen (Deuteronomium 7:5)
34. Koning Jehiskia se moeder (2 Konings 18:2)
Oplossing van blokkiesraaisel op bladsy 22
Dwars
1. ONVERNIETIGBAAR
8. MISSTAP
11. EFESE
12. ONIKS
13. ELI
14. DOR
15. NUN
16. SOLDATE
21. EERSGEBOORTEREG
23. SLEUTEL
27. SEE
29. OUD
30. EET
31. ELIAM
32. ERGER
33. AANDEEL
35. KRAGSINSPANNING
Af
1. ONVERDIENSTELIK
2. VEREER
3. ROMEIN
4. INSIEN
5. IWA
6. AQUILA
7. REGSVERGADERING
9. TWIS
10. POEL
17. OOR
18. DIEF
19. ESAU
20. MOL
22. EIE
24. ELISUA
25. TEMA
26. LEEN
27. STREEP
28. ESELIN
29. OMGOOI
34. ABI