Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g98 5/8 bl. 15
  • Vroeë Bybelvertaling bly behoue

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vroeë Bybelvertaling bly behoue
  • Ontwaak!—1998
  • Soortgelyke materiaal
  • William Tyndale—’n man met visie
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1995
  • Hoe die Bybel ons bereik het deel twee
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1997
  • Hoe kosbaar is God se Woord vir jou?
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • William Tyndale se Bybel vir die volk
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
Sien nog
Ontwaak!—1998
g98 5/8 bl. 15

Vroeë Bybelvertaling bly behoue

Gedurende 1994/95 het die Britse Biblioteek ’n volledige teks van die 1526-uitgawe van William Tyndale se vertaling van die Christelike Griekse Geskrifte uitgestal wat tydens sy ballingskap in Worms, Duitsland, gedruk is. Hierdie boek is by die Bristol-Baptistekollege in Engeland gekoop vir byna R7800 000, aangesien daar gedink is dat dit die enigste oorblywende volledige eksemplaar was—die meeste van die om en by 3000 eksemplare wat in Engeland ingesmokkel is, is op aanstigting van die biskop van Londen verbrand. Maar nog ’n volledige eksemplaar van hierdie uitgawe is in ’n biblioteek in Stuttgart, Duitsland, gevind. Al was dit honderde jare lank verkeerd gemerk en misgekyk, het dit nog steeds die oorspronklike boekband sowel as die kosbare titelblad.

[Foto-erkenning op bladsy 15]

Met vriendelike vergunning van die Principal, Fellows and Scholars of Hertford College, Oxford

© Württ. Landesbibliothek/Fotograaf: Joachim Siener

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel