Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g99 8/8 bl. 21-27
  • Blokkiesraaisel

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Blokkiesraaisel
  • Ontwaak!—1999
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Dwars
  • Af
  • Oplossing dwars
  • Oplossing af
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1996
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1995
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1990
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1997
Sien nog
Ontwaak!—1999
g99 8/8 bl. 21-27

Blokkiesraaisel

Dwars

2. ’n Vrystad uit die stam van Naftali (Josua 21:32)

7. Houers vir vloeistof (Jeremia 48:12)

8. In tye van nood het Jehovah God onder andere hierdeur leiding voorsien (Exodus 28:30)

9. ’n Seun van Ismael (Genesis 25:15)

10. Opsomming van iemand se voorouers, wat Melgisedek nie gehad het nie (Hebreërs 7:3)

16. Een van die 12 verkenners wat met ’n slegte berig oor Kanaän teruggekom het (Numeri 13:14)

17. Afstammeling van Juda wat kinderloos gesterf het (1 Kronieke 2:30)

18. Jehovah is “die — God” (Matteus 16:16)

19. Dié wat aan Jesus se linkerhand staan en vir ewig vernietig gaan word (Matteus 25: 33, 46)

21. ’n Seun van Jafet wat moontlik die voorvader van die Meders was (Genesis 10:2)

23. Petrus het ’n muntstuk wat hy volgens Jesus se instruksies in die mond van ’n vis gekry het, gebruik om dit te betaal (Matteus 17:24, AB)

29. Christene gehoorsaam die Bybel se bevel om hulle hiervan te onthou (Handelinge 15:20)

30. Jakob se agtste seun (Genesis 30:12, 13)

31. Hierdie diere het die wa getrek waarop die verbondsark vervoer is (2 Samuel 6:6)

32. Paulus was ’n — van beroep [enkelvoud] (Handelinge 18:3)

Af

1. Die tydelike wonings van die huttefees is hiervan gemaak (Nehemia 8:15, 16)

2. Die plek waar Jehovah woon (Romeine 1:18)

3. Waar Natanael was toe Jesus hom raakgesien het [3 woorde] (Johannes 1:48)

4. Jehovah wil nie hê dat dit op ons uitgeoefen word om goed te doen nie (Filemon 14)

5. Hy was die seun van die man wat vir Jesus gehelp het om sy folterpaal te dra (Markus 15:21; Romeine 16:13)

6. Die dele van die strydwa in Esegiël se visioen wat van chrisoliet gemaak was (Esegiël 1:16)

10. Hadad se seun, wat Farao se skoonsuster vir hom gebaar het (1 Konings 11:19, 20)

11. ’n Wyfievark (2 Petrus 2:22)

12. ’n Romeinse provinsie wat tydens die bediening van Johannes die Doper onder die bewind van Lisanias was (Lukas 3:1)

13. Dié stad se naam beteken “stad van die son” (Josua 19:41)

14. Wat ’n mens moet doen om uit te vind hoeveel daar is (1 Kronieke 21:1, 2)

15. Die helm in ons geestelike wapenrusting (Efesiërs 6:17)

20. Die gees en die bruid nooi ons om dit te doen (Openbaring 22:17)

22. “Want dit lyk vir my onredelik om ’n gevangene te stuur en nie ook die aanklagte teen hom aan te — nie” (Handelinge 25:27)

24. Die tempel van Artemis was hier geleë (Handelinge 19:35)

25. Die ingang van ’n stad (Rut 4:1)

26. Jakob se skoonvader (Genesis 29:16-18)

27. Die berg waar Barak sy 10 000 man bymekaar laat kom het (Rigters 4:6)

28. Jehu se oupa (2 Konings 9:2)

Oplossing op bladsy 27

Oplossing dwars

2. HAMMOTDOR

7. VATE

8. URIM

9. KEDMA

10. GESLAGSREGISTER

16. NAGBI

17. SELED

18. LEWENDE

19. BOKKE

21. MADAI

23. TEMPELBELASTING

29. BLOED

30. ASER

31. OSSE

32. TENTMAKER

Oplossing af

1. TAKKE

2. HEMEL

3. ONDERDIEVYEBOOM

4. DWANG

5. RUFUS

6. WIELE

10. GENUBAT

11. SOG

12. ABILENE

13. IRSEMES

14. TEL

15. REDDING

20. KOM

22. DUI

24. EFESE

25. POORT

26. LABAN

27. TABOR

28. NIMSI

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel