Blokkiesraaisel
Dwars
1. Die demone gebruik hulle om mense te bedrieg (Levitikus 19:31)
8. Hy was daarvoor bekend dat hy warm fonteine in die wildernis ontdek het (Genesis 36:24)
10. Sy is deur Petrus uit die dode opgewek (Handelinge 9:36, 40)
11. Toe daar bekend gemaak is dat hierdie stad vernietig gaan word, het die koning en sy onderdane berou getoon (Jona 3:1, 2, 10)
12. Deel van ’n diereoffer wat aan Jehovah behoort het (Levitikus 3:16)
13. Jehovah word só genoem omdat hy ons van gevaar verlos (Jesaja 43:11)
16. ’n Filistynse baasvegter wat 2,9 meter lank was (1 Samuel 17:4)
18. Afgode het dit, maar hulle kan nie hoor nie (Psalm 115:4, 6)
19. Dit is deur die Wet vereis en het na Jesus Christus en sy offerande gewys (2 Kronieke 8:12, 13)
20. Dionisius, wat ’n Christen geword het nadat hy Paulus se verdediging gehoor het, het hierdie amp by die Ateense Areopagus beklee (Handelinge 17:34)
21. Party bewys dit aan die skepping pleks van aan die Een wat geskep het (Romeine 1:25)
22. Wie aan God rekenskap sal gee (Romeine 14:12)
24. Die een wat ’n hindernis voor so iemand gelê het, is vervloek omdat Jehovah meegevoel met sulke mense het (Levitikus 19:14)
26. Babiloniese god (Jeremia 50:2)
27. Jehovah se volk moes hulle nie hierheen wend om hulp nie (Jesaja 31:1)
29. Onder God se Koninkryk sal kreupeles soos hierdie dier kan klim (Jesaja 35:6)
31. Verkorte vorm van die naam Jehovah (Psalm 104:35)
32. ’n Insek wat die Israeliete kon eet (Levitikus 11:22)
Af
2. Dawid se sekretaris (2 Samuel 20:25)
3. Satan word só genoem omdat hy verantwoordelik geword het vir die hele mensdom se dood (Johannes 8:44)
4. Die Messias word ’n takkie uit die stomp van hierdie man genoem (Jesaja 11:1)
5. Ons moet Jehovah navolg en belangstelling in so iemand toon [2 woorde] (Eksodus 22:22-24)
6. Jehovah het Jesus in hierdie hoedanigheid gebruik om alles in die hemel en op aarde te skep (Spreuke 8:30)
7. Kleinseun van Kain (Genesis 4:17, 18)
9. ’n Belastinggaarder wat een van Jesus se apostels geword het en ook as Matteus bekend gestaan het (Lukas 5:27)
14. Eers ná die Vloed kon dit geëet word (Genesis 9:3, 4)
15. ’n Stad tussen Nineve en Kalag wat deur Nimrod gebou is (Genesis 10:12)
16. Engel van hoë rang (Esegiël 10:7)
17. Die broer van Goliat, die Gittiet (1 Kronieke 20:5)
23. Waarin die pasgebore Jesus neergelê is (Lukas 2:7)
25. Die berg waarop Moses gesterf het nadat hy die Beloofde Land gesien het (Deuteronomium 32:49, 50)
28. Josef het een gebruik toe hy in die Egiptiese taal met sy Hebreeuse broers gepraat het (Genesis 42:23)
30. Een van die priesters wat Babilon saam met Serubbabel verlaat het (Nehemia 12:7)
Oplossing op bladsy 27
Oplossing dwars
1. GEESTEMEDIUMS
8. ANA
10. DORKAS
11. NINEVE
12. VET
13. REDDER
16. GOLIAT
18. ORE
19. OFFERS
20. REGTER
21. EER
22. ELKEEN
24. BLINDE
26. BEL
27. EGIPTE
29. TAKBOK
31. JAH
32. TREKSPRINKAAN
Oplossing af
2. SEWA
3. MENSEMOORDENAAR
4. ISAI
5. VADERLOSESEUN
6. MEESTERWERKER
7. IRAD
9. LEVI
14. DIERE
15. RESEN
16. GERUB
17. LAGMI
23. KRIP
25. NEBO
28. TOLK
30. AMOK