Blokkiesraaisel
Dwars
1. Melgisedek s’n word nie in die Skrif voorsien nie (Hebreërs 7:3)
8. Deur homself hiermee te vergelyk, het Dawid vir Saul gesê dat dit nouliks vir Saul die moeite werd was om hom te agtervolg (1 Samuel 24:14)
9. Afvallige Juda en Jerusalem het dit afgelê aan Jehovah en aan valse gode (Sefanja 1:5)
10. Christene moet “saam met die nederige dinge—” word (Romeine 12:16)
11. Hierdie Romeinse heerser het gesê dat Paulus hom in ’n kort tydjie sou oorreed om ’n Christen te word (Handelinge 26:1, 2, 28)
12. Land wat aan Josef se familie gegee is (Genesis 47:5, 6)
14. Die Israeliet wat Kenat ingeneem het en dit na homself vernoem het (Numeri 32:42)
18. ’n Bybelboek wat die tydperk tussen Israel se verowering van Kanaän en die begin van die tydperk van die konings dek
19. Judese koning wat in ballingskap na Babilon weggevoer is en ook Jegonja genoem is (Jeremia 24:1; 52:31)
21. Rigting waarin ’n vaartuig beweeg (Handelinge 16:11)
23. Omdat Jesus reeds dood was, het die soldate nie sy bene gebreek nie, maar een het hom in sy sy hiermee gesteek (Johannes 19:34)
24. ’n Afstammeling van Libni [enkelvoud] (Numeri 3:18-21)
27. Rut se skoonmoeder (Rut 4:13-15)
28. ’n Openbare betrekking of beroep (Genesis 40:13)
29. Deur die profeet Elia het Jehovah voorspel dat die honde dit aan Isebel sou doen (1 Konings 21:23)
30. Hulle het ’n ster gevolg na Herodes en daarna na Jesus [enkelvoud] (Matteus 2:1, 7, 16)
Af
1. Oordele wat deur redenering gevorm word (Lukas 20:5)
2. Aan die bors voed (Eksodus 2:7, 9)
3. Owerste van die kinders van Benjamin gedurende die sensus in die tweede jaar ná die uittog uit Egipte (Numeri 2:22, 23)
4. Dit word afgebeeld deur ’n helm in ’n Christen se geestelike wapenrusting (Efesiërs 6:13, 17)
5. Nie elkeen wat Jesus “Here” noem, sal in die koninkryk van die hemele— nie (Matteus 7:21-23)
6. Een van die gawes van die gees was om hierin te kan praat (Markus 16:17)
7. As ’n Israeliet aan ’n lyk geraak het, moes hy hom hiermee reinig (Numeri 19:13)
13. So ’n antwoord keer woede af (Spreuke 15:1)
15. Die vader van Seba, wat in opstand teen Dawid gekom het (2 Samuel 20:1)
16. Party afgode het dit, maar dit werk nie (Psalm 115:4-8)
17. Die eersgeborene van hierdie diere moes as ’n offer aan Jehovah gebring word (Numeri 18:17)
20. Die voorvader van die Ammoniete (Genesis 19:38)
22. Wat Moses moes dra toe sy gesig so geglinster het dat die Israeliete nie daarna kon kyk nie (Eksodus 34:35)
23. Edom sou so dor word dat hierdie deel van die landskap as ’t ware vol pik sou word (Jesaja 34:9)
25. Gloeiende oorblyfsels van ’n vuur (Spreuke 26:21)
26. Liedere het een (Job 30:9)
Oplossing op bladsy 22
Oplossing dwars
1. GESLAGSREGISTER
8. VLOOI
9. EDE
10. GELEI
11. AGRIPPA
12. GOSEN
14. NOBAG
18. RIGTERS
19. JOJAGIN
21. KOERS
23. SPIES
24. LIBNIET
27. NAOMI
28. AMP
29. OPEET
30. STERREWIGGELAAR
Oplossing af
1. GEVOLGTREKKINGS
2. SOOG
3. ABIDAN
4. REDDING
5. INGAAN
6. TALE
7. REINIGINGSWATER
13. SAGTE
15 BIGRI
16. ORE
17. BOK
20. BENNAMI
22. SLUIER
23. STROME
25. KOLE
26. TEMA