Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 8/06 bl. 27-31
  • Hoe sal jy antwoord?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe sal jy antwoord?
  • Ontwaak!—2006
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • WAT IS DIE OOREENKOMSTE?
  • WANNEER IN DIE GESKIEDENIS?
  • WIE IS EK?
  • WIE IS EK?
  • IN HIERDIE NOMMER
  • Prentejag vir kinders
  • ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2007
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2006
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2007
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2007
Sien nog
Ontwaak!—2006
g 8/06 bl. 27-31

Hoe sal jy antwoord?

WAT IS DIE OOREENKOMSTE?

1. Omkring in hierdie lys net dit wat met Moses sowel as Jesus gebeur het.

Is uit Egipte geroep

Het as ’n baba teregstelling vrygespring

Het water uit ’n rots voorsien

Het 40 dae lank gevas

Het dooies opgewek

Is aan ’n paal gehang

Jehovah het sy liggaam weggeneem

◆ Wanneer het Moses in ’n visioen langs Jesus gestaan?

․․․․․

◆ Wie anders het saam met hom verskyn?

․․․․․

◼ Vir bespreking: In watter ander opsigte was Jesus ’n profeet soos Moses?—Handelinge 3:22.

WANNEER IN DIE GESKIEDENIS?

Trek ’n streep van elke gebeurtenis af na die jaar waarin dit plaasgevind het.

1077 v.G.J. Omstreeks Omstreeks Vanaf Vanaf

940 844 778 322

2. Jesaja 1:1

3. Jona 1:14-17

4. 1 Konings 17:2, 3

WIE IS EK?

5. My dogter het haar familielede doodgemaak en die troon van Juda oorgeneem. Maar soos ek, was sy ’n koningin wat op ’n wrede manier gesterf het.

WIE IS EK?

6. Ek het die Messias se geboorteplek voorspel.

IN HIERDIE NOMMER

Beantwoord hierdie vrae, en voorsien die ontbrekende Bybelvers(e).

Bladsy 11 Waarom beskou God bloed as heilig? (Genesis 9:․․․)

Bladsy 13 Hoeveel mense kon in ’n eerste-eeuse Galilese vissersboot vervoer word? (Johannes 21:․․․)

Bladsy 24 Wat gebeur wanneer ons ander se belange bo ons eie stel? (Spreuke 11:․․․)

Bladsy 29 Hoe weet ons dat die dooies nie as engele in die hemel lewe nie? (Prediker 9:․․․)

Prentejag vir kinders

Kan jy hierdie prente in die tydskrif vind? Beskryf in jou eie woorde wat in elke prent gebeur.

(Antwoorde op bladsy 27)

ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31

1. Is uit Egipte geroep. Het as ’n baba teregstelling vrygespring. Het 40 dae lank gevas. Jehovah het sy liggaam weggeneem.

◆ Tydens die visioen van die gedaanteverandering.—Matteus 17:1-3.

◆ Elia.

2. Vanaf 778 v.G.J.

3. Omstreeks 844 v.G.J.

4. Omstreeks 940 v.G.J.

5. Isebel.

6. Miga.—Miga 5:2.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel