Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 1/07 bl. 26-31
  • Hoe sal jy antwoord?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe sal jy antwoord?
  • Ontwaak!—2007
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • VERDUIDELIK DIE GELYKENIS
  • WANNEER IN DIE GESKIEDENIS?
  • WIE IS EK?
  • WIE IS EK?
  • IN HIERDIE NOMMER
  • Prentejag vir kinders
  • ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2007
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2007
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2007
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2007
Sien nog
Ontwaak!—2007
g 1/07 bl. 26-31

Hoe sal jy antwoord?

VERDUIDELIK DIE GELYKENIS

1. In Jesus se gelykenis in Matteus 18:23-35, wat wil die slaaf hê moet die koning vir hom doen?

․․․․․

2. Hoe behandel die eerste slaaf sy medeslaaf?

․․․․․

3. Waarom word die koning kwaad vir die eerste slaaf?

․․․․․

◼ Vir bespreking: Wanneer laas het jy iemand vergewe? Wat het hy gedoen wat jou ontstel het? Waarom het jy hom vergewe?

WANNEER IN DIE GESKIEDENIS?

Noem die skrywer(s) van elkeen van die Bybelboeke hieronder, en trek ’n lyn van die boek na die jaar waarin dit voltooi is.

1657 v.G.J.

1513 v.G.J. Omstreeks 1100 v.G.J. Omstreeks 56 G.J. Omstreeks 61 G.J.

4. Genesis

5. Rigters

6. Handelinge

WIE IS EK?

7. Die tweeling waaraan ek geboorte gegee het, het twee nasies geword.

WIE IS EK?

8. Die lot het nie aangedui dat ek ’n apostel moet wees nie.

IN HIERDIE NOMMER

Beantwoord hierdie vrae en voorsien die ontbrekende Bybelvers(e).

Bladsy 3 Watter gesondheidsprobleme sal binnekort verwyder word? (Jesaja 35:․․․)

Bladsy 11 Waarom kan jy glo dat blywende goeie gesondheid moontlik is? (Lukas 18:․․․)

Bladsy 20 Wat was die afmetings van Noag se ark? (Genesis 6:․․․)

Bladsy 30 Watter optrede moet jy vermy en watter gesindheid moet jy aankweek voordat jy aan trou dink? (Efesiërs 4:․․․)

Prentejag vir kinders

Kan jy hierdie prente in die tydskrif vind? Beskryf in jou eie woorde wat in elke prent gebeur.

(Antwoorde op bladsy 26)

ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31

1.Hom barmhartig wees en sy skuld vergewe.

2.Hy gooi hom in die tronk.

3.Omdat die slaaf nie barmhartigheid bewys het nie.

4.Moses, 1513 v.G.J.

5.Samuel, omstreeks 1100 v.G.J.

6.Lukas, omstreeks 61 G.J.

7.Rebekka.—Genesis 25:21-23.

8.Barsabbas.—Handelinge 1:23-26.

[Foto-erkenning op bladsy 31]

Middelste sirkel: Scott Bauer/Agricultural Research Service, USDA

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel